Vyfde ronde ‘n belangrike tydstip in kampioenskap
Motocross
Lourens du Plessis is met 'n gebreekte linkerarm op die krukkelys. Met sy MX-seisoen iets van die verlede, sal hy vir die eerste keer in 'n lang tyd as toeskouer 'n kompetisie bywoon.
Al word ysige temperature Saterdagoggend in die Brakwater-omgewing voorspel, sal vuurwarm aksie tydens die vyfde ronde van die Namibiese motocross-kampioenskap by die Gallina-MX-pa...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article