Tweekampers se grote terug ná afwesigheid
Duathlon
Die Namibiese Triathlonfederasie (NTF) bied Sondagoggend sy jaarlikse nasionale duathlonkampioenskap aan die suidelike buitewyke van die hoofstad aan.
Die duathlonbyeenkoms, ook bekend as tweekamp, bestaan uit twee dissiplines wat bestaan ‘n hardloop-, fietsry- en weer hardloopskof sal insluit.
Vir naweekstappers en drawwers is daar ‘n pretloop met 2.5 km draf, 5 km fietsry en 10 kilometer draf wat teen die inskrywingsfooi van N$50 kafgedraf kan word.
Die drie meer ernstige afdelings is standaard (10 km, 40 km, 5 km), Sprint (5 km, 20 km, 2.5 km) en Supersprint (2.5 km, 10 km, 1.25 km).
Die wegspring- en eindstreep is by die brug oor die A1-hoofpad wat na Rehoboth lei.
Die wegspringtye Sondag is om 08:00 vir die groep in die standaardafstand, gevolg deur die Sprint om 08:15 en die Supersprint vyftien minute later.
Die kampioenskap was nie in 2023 gehou nie, wat sal bydra om selfs meer aansien te verleen aan die wenners van die nasionale titels in 2024.
– [email protected]

Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article