So sluit jaggeweerskuts hul jaar af
Skietsport
Toppresteerders van die jaar is na afloop van die skietkompetisie in die suide bekroon.
Die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) se gebruiklike jaareindkompetisie, die Sven Ahrens Gedenktrofee, is laas naweek oor twee dae by die plaas Zonnewaldt in die Stampriet-distrik afgehandel.
Die beheerliggaam se jaareind-prysuitdeling, asook die jaarvergadering en komiteeverkiesing is by dieselfde geleentheid gehou.
Sake is Vrydag met die .222/.223-skietkompetisie afgeskop, waar Francois Marais Junior (eerste), Walter Kinnear en Marius Louw die topdrie posisies ingeneem het.
Saterdag se ope kompetisie is oor twee rondtes in die warm son beslis, te midde van rukwinde wat sake nie makliker gemaak het nie en wat die beloftes van reënwolke ook algaande verdryf het.
Die uitslae van Saterdag se twee rondtes:
Algehele wenners, eerste rondte 1 Walter Kinnear, 2 Marius Louw, 3 Francois Marais junior; tweede rondte 1 Strydom van der Wath, 2 Francois Marais junior, 3 Wilhelm Loubser.
Mans, eerste rondte: 1 Walter Kinnear, 2 Marius Louw, 3 Francois Marais junior; tweede rondte 1 Strydom van der Wath, 2 Francois Marais junior, 3 Wilhelm Loubser.
Seniors, eerste rondte: 1 Francois Marais senior, 2 Johannes Gert van der Wath, 3 Dirk Nesenberend; tweede rondte 1 Dirk Nesenberend, 2 Johannes Gert van der Wath, 3 Francois Marais senior.
Vroue, eerste rondte: 1 Franzelle van der Wath, 2 Bets-Marié Coetzee, 3 Celeste van der Merwe; tweede rondte 1 Karola Marais, 2 Tanya Groenewald, 3 Cassy Benade.
Juniors, eerste rondte: 1 Vincent Maresch, 2 Beatrix Marais, 3 CG Steenkamp; tweede rondte 1 Vincent Maresch, 2 Beatrix Marais, 3 Liam Kotze.
Penkoppe (beide rondtes): 1 Anja-Mari van der Merwe.
Goudklas, eerste rondte: 1 Walter Kinnear, 2 Marius Louw, 3 Francois Marais junior; tweede rondte 1 Strydom van der Wath, 2 Francois Marais Jnr, 3 Wilhelm Loubser.
Silwerklas, eerste rondte: 1 Vincent Maresch, 2 Franzelle van der Wath, 3 Bets-Marié Coetzee; tweede rondte 1 Vincent Maresch, 2 Jimmy O’Kennedy, 3 Ruan Kotze.
Bronsklas, eerste rondte: 1 Johannes Jacobus Brand, 2 Petrus AJ Brand, 3 Hannes Burger; tweede rondte 1 Petrus AJ Brand, 2 Tanya Groenewald, 3 Johannes Jacobus Brand.
JAAREINDTROFEES
Die wenners by die Sven Ahrens gedenkbyeenkoms:
Juniors: Vincent Maresch.
Vroue: 1 Bets-Marié Coetzee, 2 Karola Marais, 3 Tanya Groenewald.
Mans: 1 Francois Marais junior, 2 Walter Kinnear, 3 Marius Louw.
Penkoppe: 1 Anja-Mari van der Merwe.
Seniors: Francois Marais senior.
Beste streekspan: 1 Sentraal, 2 Suide.
TOPPRESTEERDERS 2024:
Sportman van die jaar: Francois Marais junior; goud Luandré Benade, silwer Morne Louw, brons Marius Louw.
Sportvrou van die jaar: Karola Marais, silwer Celeste van der Merwe, brons Bets-Marie Coetzee.
Beste gemiddeld vir die jaar: 1 Francois Marais junior, 2 Luandre Benade, 3 Marius Louw
Junior van die jaar: 1 Vincent Maresch, 2 CG Steenkamp, 3 Dawid du Toit.
Penkop van die jaar: 1 Anja-Mari van der Merwe, 2 Wolla Prinsloo junior.
Senior van die jaar: 1 Francois Marais senior, 2 Johannes Gert van der Wath, 3 Pieter Jacobus Horst Maresch.
Veteraan van die jaar: 1 WP Barnard senior, 2 Frans Bezuidenhout.
Vroue, beste vordering: 1 Bets-Marie Coetzee, 2 Celeste van der Merwe, 3 Silke Katelin Grobler.
Mans, beste vordering: 1 Francois McKay, 2 Luandre Benade, 3 Hendrik van der Merwe.
Mees toegewyde lid van die jaar: Karola Marais.
Ondersteuner van die jaar: Marja Woortman.
Bokkoors-trofee: Bets-Marie Coetzee.
Baanbeampte van die jaar: 1 Hendrik van der Merwe.
Bronsklas: 1 Marquenite Muller, 2 Frans Bezuidenhout, 3 Cassy Benade.
Silwerklas: 1 Vincent Maresch, 2 CG Steenkamp, 3 Demachu Brand.
Goudklas: 1 Francois Marais junior en Luandré Benade, 2 Morne Louw, 3 Marius Louw.
.222 /.223-klas: 1 Francois Marais junior, 2 Strydom van der Wath, 3 Marius Louw.
Die NHRSA bedank al die borge en klublede vir hul volgehoue steun om hierdie skietdissipline een van die gewildstes in die land te maak.
NUWE BESTUUR
By Vrydagaand se jaarvergadering is die nuwe bestuurskomitee soos volg verkies.
Voorsitter 2024-2026: Francois Marais senior.
Ondervoorsitter 2023-2025: Francois Marais junior.
Sekretaris 2024-2026: Karola Marais.
Tesourier 2023-2025: Luandrè Benade.
Bemarking 2023-2025: Celeste van der Merwe.
Streekverteenwoordigers vir Noorde, Nico Horn (2023-2025), Schalk Barnard (2024-2026) en Schalk Muller (2024-2026); vir Sentraal Hendrik van der Merwe (2023-2025), Pieter Maresch (2023-2025) en Morné Louw (2024-2026); vir Ooste Wolla Prinsloo (2024-2026) en Chris Groenewald (2024-2026); vir Suide Strydom van der Wath (2023-2025), Jimmy O’Kennedy (2023-2025) en Wilhelm Loubser (2023-2025); vir Weste Dylan Roodt (2023-2025).
Veiligheidsbeamptes 2024-2026: Wittes Marais en Chris Groenewald.

Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article