Sege teen Bulle XV wys wat o.20’s wil doen
Rugby
Afrigter Johan Zaayman was beïndruk met verskeie aspekte van die jongmanne se vertoning.
Die Namibië Rugby-unie (NRU) se onder 20-oefengroep het Saterdag ‘n redelike verrassing gelewer deur ‘n opwarmwedstryd teen die Blou Bulle o.20 presidentsvyftiental met 37-24 ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article