Olimpiese sewesrugby-groepe voltallig
Sewesrugby
China se sewesvroue en Suid-Afrika se manspan, die Blitsbokke, het onlangs in Monaco hand opgesteek deur die 12de en finale beskikbare plekke vir die 2024 Olimpiese Spele op te raap.
Suid-Afrika se Blitsbokke het net-net die paal gehaal om vandeesmaand by die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, teen die room van die wêreld se sewesrugbyspelers hul staal te too...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article