• Home
  • Sport
  • Nilsen spring 6.01 meter in Caen
Die Amerikaanse paalspringer Chris Nilsen reik na die sterre. Foto Getty Images
Die Amerikaanse paalspringer Chris Nilsen reik na die sterre. Foto Getty Images

Nilsen spring 6.01 meter in Caen

Atletiek
Tielman Van Lill
Die VSA se Chris Nilsen het die eerste man in 2025 geword wat ses meter in paalspring behaal, vir sy eerste posisie by die Perch’Xtrem-byeenkoms.

Dit was 'n binnenshuise Silwer-kompetisie van Wêreldatletiek in Noord-Frankryk waar Nilsen afgelope Vrydag sy stempel afgedruk het.

Die 2021 Olimpiese silwermedaljewenner het die wenhoogte met sy eerste poging behaal en daarna die Noord-Amerikaanse rekord van 6.10 meter probeer breek.

Die Olimpiese bronsmedaljewenner Emmanouil Karalis (Griekeland) was tweede met 5.90 m, terwyl die Franse duo Baptiste Thiery en Renaud Lavillenie gelykop in die derde plek met 5.80 was.

Die Europese vrouekampioen, Angelica Moser (Switserland), het die paalspringkompetisie met 4.71 gewen. Nieu-Seeland se Olimpiese finalis, Imogen Ayris (tweede) het met 4.66 ses sentimeter by haar persoonlike beste hoogte gevoeg.



Middelafstand

Op dieselfde aand in Miramas aan die ander kant van Frankryk, was daar verskeie uitstaande prestasies by die Silwer Elite Binnenshuise Baanbyeenkoms.

Marokko se Abdelati El Guesse het naby sy eie nasionale binnenshuise rekord gekom deur die 800 meter in 1 minuut 45.57 sekondes te wen. Hy het die Europese o.23-kampioen, Yanis Meziane (1:45.87) geklop terwyl die binnenshuise silwermedaljewenner by die 2002 wêreldkampioenskap, Noah Kibet, derde in 1:46.05 was.

Liadagmis Povea van Kuba het in 'n gelykop driesprongstryd teen haar landgenoot, Leyanis Perez Hernandez, met vyf centimeter geseëvier. Haar 14,57 meter is die tooaangewende afstand vir 2025.

Bulgarye se Bozhidar Saraboyukov het die mansverspring met 8.19 meter gewen met China se Shu Heng tweede in 8.12 m.

Senegal se Mamadou Fall Sarr het die 60 m vir mans in 6.54 sekondes gewen en Louis Gilavert het die 1 500 m vir mans in 3:36.25 ingepalm. Die Europese silwermedaljewenner, Enrique Llopis (Spanje), het die mans se 60 m-hekkies in 7.54 opgeraap en Frankryk se Laeticia Bapte het 7.93 aangeteken om die vrouewedloop te oorheers.



Verspring

By die Razorback-uitnodigingsbyeenkoms in Fayetteville het Anthaya Charlton van Bahamas uitgeblink met ‘n nasionale verspringrekord (6.98 m). Die 21-jarige het 'n vorige beste van 6,74 m buitenshuis en 6,53 m binnenshuis gehad.

Die Olimpiese finalis van St. Vincent, Shafiqua Maloney, het ook 'n wêreldvoorsprong met 1:59.87 in die 800 vir vroue opgestel toe sy met byna drie sekondes gewen het.

Jenoah McKiver (VSA) het 'n persoonlike beste binnenshuise tyd van 45.19 sekondes in die 400 m vir mans vir ‘n eerste plek aangeteken. Christopher Morales Williams het in 'n afsonderlike uitdun 45.54 gehardloop.



Paalspring

Die wêreldkampioen in vrouepaalspring, Katie Moon (VSA), het haar beste vertoning nóg in ‘n openingsbyeenkoms van enige seisoen gelewer om die Deloss Dodds-uitnodigingsbyeenkoms in Manhattan, Kansas, met 4.80 m te wen.

Die 2021 Olimpiese kampioen het op elke hoogte tot en met haar wensprong gemaklik met haar eerste poging oor die dwarslat geseil. Hierna het sy drie keer 4.90 aangedurf, maar kon nie slaag nie.



Langasems

Verskeie voorste wêreldtye is in die middelafstande by die John Thomas Terrier Classic in Boston behaal.

Die Olimpiese finalis Whittni Morgan (VSA), het 'n persoonlike beste tyd van 14:48.41 opgestel om die 5 000 m vir vroue voor Ella Donaghu (14:50.89) en Bailey Hertenstein (14:56.33) te wen. Morgan is besig om haar onder die toptwintig van alle tye op die wêreldranglys te vestig.

Die Wêreld binnenshuise 1 500 m silwermedaljewenner, Nikki Hiltz, het die 3 000 m vir vroue in 8:32.52 gewen en gemaklik voor Australië se Linden Hall (8:35.17) geëindig.

• Laas Donderdag by die Gorzow Jumps Festival in Pole, het die gasheerland se Maria Zodzik die vrouehoogspring met 1.98 meter ingepalm. Dit is die beste hoogte sover in 2025.

[email protected]

Comments

Namibian Sun 2025-02-15

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Six Nations: Scotland 18 vs 32 Ireland | England 26 vs 25 France | Italy 22 vs 15 Wales Premier League: Everton 2 vs 2 Liverpool Katima Mulilo: 20° | 24° Rundu: 19° | 31° Eenhana: 20° | 28° Oshakati: 22° | 28° Ruacana: 19° | 29° Tsumeb: 20° | 25° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 30° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 22° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 11:07, High tide: 05:11, Low Tide: 23:08, High tide: 17:22 Swakopmund: 17° | 18° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 11:05, High tide: 05:09, Low Tide: 23:06, High tide: 17:20 Walvis Bay: 18° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: NW, Low tide: 11:05, High tide: 05:08, Low Tide: 23:06, High tide: 17:19 Rehoboth: 19° | 31° Mariental: 22° | 34° Keetmanshoop: 24° | 37° Aranos: 21° | 32° Lüderitz: 17° | 31° Ariamsvlei: 26° | 39° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 27° | 29° Gaborone: 17° | 26° Lubumbashi: 18° | 23° Mbabane: 16° | 27° Maseru: 16° | 27° Antananarivo: 18° | 25° Lilongwe: 19° | 25° Maputo: 22° | 33° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 19° | 24° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 17° | 29° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 18° | 20° Harare: 17° | 23° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.24 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.35 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 134.95 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.73 | USD to EGP 50.59 | USD to KES 129.22 | USD to NGN 1509 | USD to ZAR 18.35 | USD to ZMW 28.15 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 88717.13 Up +1.00% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1797.63 Up +0.36% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16452.23 Up +0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29997.11 Up +1.13% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10063.87 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 882.48/OZ DOWN -0.0166 | Copper US$ 4.62/lb DOWN -0.0281 | Zinc US$ 2 857.30/T DOWN -0.07% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP DOWN -0.0102 | Platinum US$ 1 001.35/OZ DOWN -0.0362 Sport results: Six Nations: Scotland 18 vs 32 Ireland | England 26 vs 25 France | Italy 22 vs 15 Wales Premier League: Everton 2 vs 2 Liverpool Weather: Katima Mulilo: 20° | 24° Rundu: 19° | 31° Eenhana: 20° | 28° Oshakati: 22° | 28° Ruacana: 19° | 29° Tsumeb: 20° | 25° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 30° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 22° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 11:07, High tide: 05:11, Low Tide: 23:08, High tide: 17:22 Swakopmund: 17° | 18° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 11:05, High tide: 05:09, Low Tide: 23:06, High tide: 17:20 Walvis Bay: 18° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: NW, Low tide: 11:05, High tide: 05:08, Low Tide: 23:06, High tide: 17:19 Rehoboth: 19° | 31° Mariental: 22° | 34° Keetmanshoop: 24° | 37° Aranos: 21° | 32° Lüderitz: 17° | 31° Ariamsvlei: 26° | 39° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 27° | 29° Gaborone: 17° | 26° Lubumbashi: 18° | 23° Mbabane: 16° | 27° Maseru: 16° | 27° Antananarivo: 18° | 25° Lilongwe: 19° | 25° Maputo: 22° | 33° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 19° | 24° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 17° | 29° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 18° | 20° Harare: 17° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.24 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.35 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 134.95 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.73 | USD to EGP 50.59 | USD to KES 129.22 | USD to NGN 1509 | USD to ZAR 18.35 | USD to ZMW 28.15 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 88717.13 Up +1.00% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1797.63 Up +0.36% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16452.23 Up +0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29997.11 Up +1.13% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10063.87 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 882.48/OZ DOWN -0.0166 | Copper US$ 4.62/lb DOWN -0.0281 | Zinc US$ 2 857.30/T DOWN -0.07% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP DOWN -0.0102 | Platinum US$ 1 001.35/OZ DOWN -0.0362