• Home
  • Sport
  • Nigerië en Zambië rek treë vir Afrika-titels

Nigerië en Zambië rek treë vir Afrika-titels

Muurbal
Met Egipte en Suid-Afrika afwesig is Nigerië se vrouespan en Zambië se manspan tans in beheer van die Afrika-muurbalkampioenskap in Windhoek.
Tielman Van Lill
Die Trustco Afrika-muurbalkampioenskap by Wanderers-klub in die hoofstad se tweede dag van aksie in die spankompetisie is Dinsdag beslis, waar Nigerië, Zambië en Zimbabwe in beid
...

Comments

Namibian Sun 2025-04-18

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment