Land se 21 atlete vir Afrikaspele in Accra
Atletiek
In dié Olimpiese jaar is atlete en beamptes van ongeveer 54 Afrika-nasies tans in rep en roer vir die 13de Afrikaspele.
Die Namibiese atletiekspan van 14 mans en sewe vroue is aangewys wat hul land tussen 8 en 23 Maart in Accra by die Universiteit Ghana-stadion sal verteenwoordig. Behalwe atletiek, ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article