• Home
  • Sport
  • Laaste groepwedstryde in klubkrieket
No Image Caption

Laaste groepwedstryde in klubkrieket

Krieket
Tielman Van Lill
Ná ‘n paar weke af maak Krieket Namibië se premierliga oor 50 boulbeurte sy terugkeer met die laaste drie wedstryde in Windhoek voordat die semifinale aanbreek. Saterdag ontmoet CCD Tigers en WHS Old Boys se eerstespanne om 09:00 by WHS Vegkopstadion, terwyl Trustco United om 09:00 die besoekers by Imperial Samsung Wanderers sal wees. Sondagoggend speel Wanderers sy laaste groepwedstryd op sy tuisveld teen CCD Tigers. Uit die vier spanne in die liga is net Wanderers onoorwonne ná vier wedstryde (16 punte), gevolg deur CCD (drie uit vier gewen, 12 punte), WHS Old Boys (twee uit vyf, agt punte) en United (nul uit vyf). Op die foto is United se veelsydige staatmaker Handré Klazinga en skeidsregter Claus Schumacher. Foto Tielman van Lill

Comments

Namibian Sun 2024-11-23

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!