Eerste Nauams Gravel Grind neem sy plek in
Bergfietsry
Organiseerders droom om hierdie byeenkoms tot ewe ikoniese internasionale status as die Nedbank Desert Dash te ontwikkel.
’n Opwindende nuwe byeenkoms op die Namibiese fietsrykalender, die 165 km Nauams Gravel Grind, word Saterdag op die lodge Nauams in die Khomas Hochland gehou. Grondpadresiese is ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article