Agt Afrika-lande stuur o.21's na Windhoek
Hokkie
Beide die kontinentale mans- en vrouekampioenskappe is 'n kans om vir die junior Wêreldbekertoernooi later vanjaar te kwalifiseer.
Die Namibiese Hokkie-unie (NHU) kondig met trots aan dat hy volgende maand die Junior Afrikabekertoernooi vir 2024 sal aanbied, wat die vasteland se beste o.21-veldhokkietalent hie...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article