‘Vermy lood-ammunisie, -sinkers’
Werkgroep soek otterkarkasse vir navorsing
Die hoofoorsaak van loodvergiftiging onder wilde roof- en aasdiere blyk ammunisie en sinkers te wees wat lood bevat.
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE), dr. Chris Brown, het in ’n brief ’n beroep op die toerismebedryf langs die Kavangorivier gedoen om op die u...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article