1I4A4372
1I4A4372

Wildboer van die Jaar: Dirk de Bod

Elvira Hattingh
Dirk de Bod van Dirk de Bod Safaris Namibia is deur Wildlife Ranching Namibia as die Wildboer van die Jaar 2022 aangewys. Om vir die titel te kan kwalifiseer en te wen, moet die kandidaat ? rolmodel wees vir alle wildboere en voornemende wildboere in dié bedryf. Die persoon moet 'n suksesvolle en selfonderhoudende boerdery-onderneming bedryf, wat sterk gegrond is op die beginsels van volhoubare gebruik. Die persoon moet ook presteer in die meeste of al die kategorieë van evaluering, insluitend teling, groen ekonomie, biodiversiteit, sosiale verantwoordelikheid sowel as nywerheids- en gemeenskapsbetrokkenheid. De Bod sal volgende jaar meeding met die top-wildboere van Suid-Afrika en Wildlife Ranching Namibia het hom sterkte toegewens. “Ons vertrou dit sal net so goed gaan!” FOTO VERSKAF

Comments

Namibian Sun 2024-12-29

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 20° | 28° Eenhana: 21° | 27° Oshakati: 24° | 29° Ruacana: 21° | 28° Tsumeb: 20° | 29° Otjiwarongo: 21° | 26° Omaruru: 22° | 31° Windhoek: 21° | 26° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 17° | 19° Walvis Bay: 17° | 24° Rehoboth: 23° | 30° Mariental: 25° | 30° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 24° | 32° Lüderitz: 15° | 27° Ariamsvlei: 23° | 29° Oranjemund: 15° | 26° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 18° | 31° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 26° Maputo: 24° | 33° Windhoek: 21° | 26° Cape Town: 18° | 24° Durban: 21° | 29° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 18° | 25° #REF! #REF!