Vuurwarm Mexikaanse NLU Agribraai op Gobabis

Inskrywings sluit op 23 April
Gewilde kunstenaars wat gaan optree is onder meer Appel, Willem Botha en Eloff.
Francoise Steynberg
Sit jou sombrero op, oefen solank die Mexikaanse golf en kry jou braaigereedskap reg, want op Gobabis gaan die vure nie net hoog brand nie, dit gaan brandrissiewarm wees op 23 en 2
...

Comments

Namibian Sun 2025-06-17

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment