VK halt trofeeverbod
Kenners se mening nie in ag geneem, sê hoërhuis
Die omstrede wetsontwerp om die invoer van jagtrofeë na die Verenigde Koninkryk te verbied, kan slegs nog deurgevoer word as die regering bykomende parlementêre tyd daarvoor toestaan.
Die omstrede wetsontwerp om die invoer van jagtrofeë van sowat 6 000 wildspesies te verbied, is deur die Verenigde Koninkryk (VK) se hoërhuis tot stilstand geroep. Dit volg nadat...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article