Veediewe slag glo vier koeie
Outjo vra hulp om ‘gevaarlike stroper’ te vang
Boere uit die Outjo-omgewing het 'n beroep op die plaaslike polisie gedoen om 'n vermeende stroper te ondersoek, terwyl twee beesslagters onlangs op heterdaad betrap is.
Op Saterdag 23 September het wetstoepassers twee verdagtes op die plaas Okakango in die Okahandja-omgewing op heterdaad betrap waar hulle glo vier koeie in ’n beeskraal geslag he...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article