Tuinbouprojek red veeboere van Koës
Labuschagne is mentor
Die doelwit van die KAT-projek is om selfonderhoudend te wees en bekostigbare groente en vrugte aan die gemeenskap te verskaf.
Vyf veeboere van Koës wat weens die droogte uitgeboer het, voel nou hulle boer vooruit en maak ’n verskil in die gemeenskap.Die projekleier van Koës Agricultural Trading (KAT),...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article