Speenkalfpryse stagneer onder N$25/kg
Uitvoere sewe keer minder
In goeie reënjare soos 2020 tot 2022 is 'n gemiddeldde prys van N$36,49/kg vir speenkalwers betaal. Dit beteken pryse het tot in September 2023 met tot 33,92% geval.
Die uitvoer van lewende hawe het op ’n maand-tot-maand basis met 37,43% gedaal vanaf 22 214 stuks vee wat in Augustus uitgevoer is tot net sowat 13 899 in September. Hierdie verm...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article