Skaapsektor presteer opnuut
Bees- en bokmarkte stagneer
Beesuitvoere op die hoef, het in Oktober gedaal, terwyl die uitvoere van skaap asook plaaslike verslagting drasties verbeter het.
Uitvoerabattoirs vir skape se verslagting was gedurende November 349,52% meer as dieselfde tyd ’n jaar gelede, terwyl uitvoere van skape op die hoef ook sowat 147,78% meer is as ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article