Skaapsektor mik vir gloriedae
Midde-Ooste bied belowende toekoms
Namibië sal na verwagting teen die einde van vanjaar tot 700 000 skape plaaslik bemark – ná 'n laagtepunt van sowat 373 000 drie jaar gelede.
Terwyl onderhandelinge vir markte vir plaaslike skaapvleis in die Midde-Ooste sterk onderweg is, blyk dit ook dat die skaapsektor besig is om te herstel, met sowat 700 000 skape wa...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article