Otavi-boer se plan vir ’n ‘nuttelose produk’

Vervaardig kunsmis uit swakara-wol
In Europa word daar ook kunsmis van skaapwol gemaak en navorsing toon dit kan tot vir ses maande lank noodsaaklike voedingstowwe aan die grond verskaf.
Elvira Hattingh
Die maak van kunsmis uit swakara-wol is nog nooit vantevore gedoen nie, dog blyk een boer uit die Otavi-omgewing uitstekende resultate met groente- en vrugteplante hiermee te behaa
...

Comments

Namibian Sun 2025-04-02

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment