Oekraïne: Voedselpryse sal opgeblaasde dam vóél
Meer as 60% van oeste reeds verlore
Ná die onlangse opblaas van die Kakhovskadam in die Dniprorivier, kan globale voedselsekuriteit 'n uitklophou toegedien word.
Nuusredaksie – Terwyl minstens 600 000 hektaar vrugbare landbougrond in hoogs besoedelde water versuip, kan graanoeste in die Oekraïne vanjaar met nog 30% daal. Dit sal meebring...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article