Nuwe akwaponikaplaas se blaarslaai op winkelrakke
Geen chemiese kunsmis of pesdoders
Akwaponika, soos hidroponika, gebruik net 10% van die water wat produksie in grond benodig en is dus 'n logiese oplossing vir sentrale Namibië.
In Okahandja het een van Namibië se jongste akwaponika-fasiliteite pas begin om vars groen blaarprodukte aan Freshmark te verskaf, wat beteken dit is landswyd op die winkelrakke v...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article