NAB verbied invoere van 10 groentes
Namibië het genoeg vir Desember
Die grens word maandeliks oop- en toegemaak na gelang van die plaaslike beskikbaarheid van 18 spesiaal beskermde tuinbou- en akkerbouprodukte.
In Desember sal slegs botterskorsies, Engelse komkommers, skorsies, uie, gewaste aartappels en gewone pampoen na Namibië ingevoer word. Die Namibiese Akkerbouraad (NAB) het ’n v...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article