Hidro-, akwaponika vir die toekoms?
Kenner oor waterslimstelsel
Akwa- en hidroponika gebruik nie net 90% minder water as konvensionele boerderymetodes nie, maar bied boonop antwoorde oor 'n tekort aan landbougrond.
In Namibië moet ons die ou of tradisionele maniere van boer heroorweeg. Ons het nie genoeg reën nie en ons grond gaan agteruit. Dalk het dit tyd geword om die ou manier van boer ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article