Dis rotsvas, dis ‘n geologiese paradys

Namibië se vernaamste rotsformasies
'n Versteende woud, "orrelpype", meteoriete, 'n vingerklip en 'n "plek waar reuse gespeel het" – dit is enkele van die besonderse rotsformasies wat in Namibië besigtig kan word.
Elvira Hattingh
“Namibië, met sy baie ou, komplekse geologiese geskiedenis wat op manjifieke pieke ten toon gestel word, is ’n geoloog se paradys,” skryf Lon Abbot and Terri Cook in die tyd
...

Comments

Namibian Sun 2025-04-29

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment