BTW: Dertienduisend uitstaande eise in landbousektor
NamRA verduidelik agterstand
Die inkomste-agentskap moet tans 77 000 onafgehandelde oudits takel – met 13 159 ouditsake uit die landbousektor waarmee nog nie begin is nie.
Die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) sê BTW-terugbetalings aan landbouprodusente sloer omdat die agentskap nuut is en 77 000 onafgehandelde ouditsake oorgeërf het, terwyl hy ...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article