Beter produksie op natuurlike weiding

InfoRange-projek skop af
Die fokus van die projek is die ontwikkeling van byvoorbeeld IKT-toepassings om die doeltreffendheid van lewendehaweproduksie op natuurlike weiding te verbeter.
Elvira Hattingh
Internasionale kenners gaan koppe bymekaarsit vir verbeterde lewendehawe-waardekettings binne Namibië – waar vee hoofsaaklik van natuurlike weiding afhanklik is.Die Namibiese Un
...

Comments

Namibian Sun 2025-04-11

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment