Spanje help met visserye
Tegnici van Namibië en die Spaanse maatskappy Ros Nonesa het in Junie die Binnelandse Akwakultuursentrum (IAC) op Onavivi in die Omusatistreek opgegradeer om visvoerproduksie te verbeter. Die aanleg is oor ’n tydperk van agt jaar met die bystand van die Spaanse regering gebou. By dié aanleg word met Tilapia en katvis geboer. Foto Spaanse Ambassade in Namibië
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article