Moria teen Elnatan, 'n regverdige speel
Die eerste rugbyspan van OK Foods Moria Privaatskool van Outjo het laas Saterdag belangrike ligapunte in die Momentum o.19-premierliga ingepalm deur sy wegwedstryd teen Pupkewitz Haval Elnatan Privaatskool op Stampriet te wen.
Michelline NawatisesDie onderkaptein van Elnatan, DP de Jager, het gesê die wedstryd was maar moeilik en dat die uitslag regverdig was.Dié hoërskolewedstryd, voorafgegaan deur �...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article