Veediefstal vier hoogty

Omaheke, Otjozondjupa loop deur
Die verslag beklemtoon die ernstige impak van veediefstal op Namibiese gemeenskappe en die behoefte aan 'n omvattende benadering om die kwessie te takel.
Ellanie Smit
Veediefstal vier hoogty in Namibië, wat aansienlike ekonomiese, maatskaplike en veiligheidsuitdagings vir landelike gemeenskappe en die landbousektor inhou. Pogings om misdadigers
...

Comments

Namibian Sun 2025-03-26

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment