Kwessie van in situ-loging van agenda verwyder

Sauma soek terugvoering van regering
Sauma sê die verantwoordelikheid vir die veiligheid van die drinkwater lê nie net by besorgde individue, boere en organisasies nie, dit lê hoofsaaklik by diegene wat wetgewing maak en administreer.
Francoise Steynberg
Die Vereniging vir Uraanmynbou in die Stampriet-akwifer (Sauma) bevraagteken waarom die kwessie van in situ-loging in die Stampriet artesiese kom (SAB) van die agenda van die Namib
...

Comments

Namibian Sun 2025-04-21

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment